Oos-Kaap boere kry swaar onder droogte

Oos-Kaap se boere trek swaar

Oos-Kaap se boere wat onder droogtetoestande moet oorleef en wie se finansies op breekpunt is, kry geen ondersteuning vanaf die regering nie. Agri Oos-Kaap se president, Doug Stern, het ‘n sterk waarskuwing hieroor uitgereik. “Boere se kontantvloei is uitgeput as gevolg van die ergste droogte in 100 jaar,” sê[...]

By Specialist Writer|9th November 2017|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top