ontwapening
Ontwapening van vroue met voorgestelde wet
Die voorgestelde wysigings in die Vuurwapenbeheerwet wat Vrydag in die Staatskoerant afgekondig is, gaan ‘n groot ontwapening van wettige vroulike vuurwapenlisensie-eienaars tot gevolg hê. Dit sal hulle weerloos laat om hulself en hul gesinne te beskerm. Dit is die mening van Vrystaat Landbou (VL) oor die voorgestelde wysigings aan[...]