NTX-skyfplanter
Xfarm se NTX-skyfplanter plant akkuraat vir groter oeste
Xfarm is ՚n bekende naam onder boere as dit by planters vir bewaringsbewerking kom. “Sedert 1998 is ons ten nouste betrokke by die ontwikkeling van doelmatige planttoerusting vir die Suid-Afrikaanse boer,” sê Rinus Willemse, besturende direkteur van Xfarm. Hulle ontwerp en vervaardig hulle werktuie om die regte grondtoestande vir[...]