Nissan
Nuwe NISSAN MICRA kry lyf
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Nissan Suid-Afrika het onlangs sy nuwe Micra motortjie bekendgestel tydens die moeder van alle storms in die Kaap. Terwyl reënvlae neergestort en stormsterk winde gewoed het, het die kleurvolle vloot nuwe Micra motortjies soos Namakwalandse vygies op ‘n pragtige herfsdag vertoon. Die nuwe[...]
Bielie in die bosveld: Nissan Patrol Y62 – 5.6L V8
Deur Dirk Gallowitz en Andre de Clerk Ons het onlangs die geleentheid gehad om die nuwe Nissan Patrol Y62 se vermoë op die pad en in die veld te toets. Die Patrol Y62 is al in 2010 in Dubai bekend gestel, maar het eers redelik onlangs sy debuut op[...]