natuurlike gaseksplorasie

Omgewingsmagtigings vir natuurlike gaseksplorasie op 2,4 miljoen hektaar

Die departement van minerale hulpbronne (DMR) het onlangs omgewingsmagtigings aan Rhino Oil and Gas Exploration South Africa (Rhino) uitgereik vir natuurlike gaseksplorasie in vier provinsies. Agri SA neem met groot kommer kennis van hierdie besluit. Die gebied wat deur hierdie magtigings geraak word, strek oor die Oos-Kaap, Vrystaat, Noordwes[...]

By Benine Ackermann|10th October 2017|Categories: News|Tags: |
0
Go to Top