Nasionale Meatmaster
Nasionale Meatmasterveiling 11 Aug 2022
Die Meatmaster Nasionale veiling het op 11 Augustus 2022 te Bloemfontein skougronde plaasgevind. Meatmaster Veilingsverslag: Die duurste ooi van Mohimba Meatmasters (Lot 66) was verkoop aan Kanyezi Meatmasters vir R 20Â 000. Die veiling was gedoen deur Vleissentraal Port Elizabeth. Andre van Zyl was die afslaer.