Nasionale Interrasvleisbeeskampioenskapwenners
Hinterland Nasionale Interrasvleisbeeskampioenskapwenners by ALFA 2019
Die vierde ALFA (African Livestock Trade Fair) het vanjaar vanaf 17 tot 19 September by die Afridome-skougronde in Parys plaasgevind. Dié handelsekspo, met die fokus op vee, het voete van heinde en ver gelok en boere van regoor Suid-Afrika het die ekspo besoek. Die Hinterland Nasionale Interrasvleisbeeskampioenskap, wat[...]