myte
Eksterne parasiete in vee Deel 5: Moeilikheid met myte
Die arme dier wat deurloop onder myte staan heeltyd en krap. Hierdie parasiete veroorsaak ՚n vreeslike gejeuk wat net deur skraap en skuur bevredig kan word. Die bees, skaap of bok sal dikwels so erg krap dat daar letsels vorm. Dit lei ook tot ernstige gewigsverlies. Wanneer die vee[...]