motorfiets
Yamaha se motorfietse en bootenjins brul by NAMPO en op boere se plase
Elke boer verdien ’n speelding vir homself of vir sy kinders, maar as daar Yamaha op daardie speelding staan, dan is dit ook ’n betroubare werktuig wat vir vele take op die plaas ingespan kan word. Yamaha se uitstalterrein by NAMPO was vanjaar groter en daarom kon hulle al[...]