Mooikrans

Leer mooi boer op Mooikrans

Mooikrans Opvoedkundige Instituut, geleë naby Amersfoort op die Oostelike Hoëveld, bied nou ‘n internasionaal erkende landboukursus aan. Die kursus word aanlyn aangebied deur Australia Correspondence School (ACS) wat deur nege oorsese lande erken word. Die kursus se naam is Animal Health Care (Kursuskode: VAG 100). Die prakties word op[...]

By Annemarie Bremner|15th February 2018|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
0
Go to Top