misdaadsyfers
Misdaadsyfers steeds te hoog, dringende plan nodig
TLU SA is dankbaar vir die SAPD se deursigtigheid om die land se misdaadsyfers bekend te maak, maar volgens Mnr. Henry Geldenhuys, TLU SA President, is dringende optrede nou nodig.Die misdaadsyfers – vir die kwartaal Oktober-Desember 2021 – soos bekend gemaak deur die Minister van Polisie, Generaal Bheki Cele[...]