minimumlone
Nuwe minimumlone bekend vir 2018
Volgens die Nasionale Minimumloon wat in Mei 2018 in werking tree, moet plaaswerkers nou R3 576 per maand (R18 per uur) verdien. Werkers in sekere sektore, soos landbou, huiswerkers, en 12 ander sektore, het reeds minimumlone asook minimum diensvoorwaardes wat in sektorale vasstellings vervat is, maar ‘n universele minimum-standaard[...]
Onthou die nuwe minimumlone vir plaaswerkers
Die minimumlone vir plaaswerkers sal amptelik vanaf 1 Maart 2017 styg en is dan tot 28 Februarie 2018 geldig. Hier is die amptelike minimumlone vanaf die Departement van Arbeid: Uurlikse loon van R15,39 (was R14,25) Daaglikse loon van R138,52 (was R128,26) - vir 'n werknemer wat nege ure per[...]
Minimumlone styg
Die Minister van Arbeid het die nuwe Minimumloon van toepassing op die Landbou- en Bosbousektore bekend gemaak. Die nuwe loon tree op 1 Maart 2016 in werking.Werkgewers wat agv van uitdagende omstandighede aansoek om vrystelling in terme van Artikel 50 van die Wet wil doen, word aangemoedig om van[...]