Merino Landskaap

Merino Landskaap hou suksesvol veiling

Die Merino Landskaap Genootskap het op Woensdag, 16 Augustus 'n baie suksesvolle Nasionale Veiling in Bloemfontein aangebied. Daar is 32 stoetramme verkoop vir 'n gemiddeld van R15 828 met die hoogste prys van R48 000 wat vir twee ramme betaal is.  Die drie kudde-ramme aangebied op die veiling is[...]

By Benine Ackermann|22nd August 2017|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top