meganisasiegids
Die Meganisasiegids sorg vir harmonie op die plaas
’n Trekker en sy werktuig moet wees soos vinkel en koljander… die een moet pas by die ander. Koos le Roux, samesteller en uitgewer van die jaarlikse Meganisasiegids, sê die huwelik tussen kW en tand lei dikwels tot ’n morsige egskeiding, net omdat boere nie vooraf seker maak die[...]