megaboer Barries Snijman sterf
Bekende megaboer sterf
‘n Bekende sybokhaarboer, Barries Snijman, wat op die program Megaboere op KykNET was, het vermoedelik sy eie lewe geneem. Barries het op Vleikuilboerdery by Rietbron geboer en is met ‘n skietwond in die kop aangetref. ‘n Ondersoek na sy dood is aan die gang. Barries was ’n bekende Angora-[...]