Marog
Marog is uiters gesog
Marog is een van die inheemse groentesoorte van Afrika. Dit is ՚n blaarryke plant wat nogal soos spinasie smaak en ook so geëet word. In Suid-Afrika is dit gewild onder gesinne van verskillende inkomstegroepe en sosioekonomiese toestande. Die plante is proteïenryk, kolesterolvry en bevat verskeie vitamiene en minerale, wat[...]