Manie
Huldeblyk: Oom Manie Maritz is nie meer nie
Die bekende, gewilde en gerespekteerde oom Manie Maritz is op 19 April oorlede. Hy was 93 jaar oud. Oom Manie was alombekend as Brahman-boer, oud-stoeier en volksman in murg en been. Hy het die eerste Brahman-veiling in Suid-Afrika gehou, het talle skoukampioenskappe gewen, het in die Brahman-genootskap se raad[...]