Makadamia SA
Makadamia SA: Wonderneut wen wêreldwyd veld
deur Tisha Steyn Suid-Afrika is die grootste uitvoerder van makadamianeute. Die sagte, roomwit, effense soet neut met ՚n olie-inhoud van ongeveer 72% het sy oorsprong in Australië, waar dit in 1880 kommersieel begin verbou is. Vandaar is dit na Hawaii geneem waar dit baie goed gevaar het en die[...]