LWO

Pligstate is belangrik

deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Doeltreffende kommunikasie is van deurslaggewende belang vir enige onderneming se sukses. Dit dra by tot die skep van ’n omgewing met duidelike reëls en verwagtinge en help om misverstande, ongelukkigheid en wrywing in die werksplek te voorkom. ’n Positiewe werksomgewing is een van die[...]

By Specialist Writer|19th June 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Erkenningsooreenkoms: Vakbondregte binne die werksplek

deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Wanneer vakbonde aanspraak maak op regte binne die werksplek, kan dit ʼn ongemaklike situasie skep vir werkgewers wat onseker is oor hulle eie regte en dié van die vakbond, asook hoe hierdie regte gereguleer word. Op watter regte kan vakbonde aanspraak maak? Die Wet[...]

By Specialist Writer|4th June 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |

Personeelvermindering – wie bly en wie gaan?

deur Christo Bester, LWO Werkgewersorganisasie Alle werkgewers stel dit ten doel om winsgewend en volhoubaar te wees. Werkgewers moet daarom deurlopend alle faktore evalueer wat ՚n invloed kan hê op die langtermynsukses van die onderneming ten einde ՚n kostedoeltreffende omgewing te skep waarbinne die onderneming mededingend in die mark[...]

By Specialist Writer|26th April 2019|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: |
1
Go to Top