Lullu de Jager
Nog ‘n legende in die landbou sterf
“Dit is met leedwese wat ons verneem van die afsterwe van oom Lullu de Jager. Hy was ’n groot gees in die landbou en die man wat Vrystaat Landbou (VL) se Jongboer-komitee begin het.” Só het Gerhard Kriel, hoof uitvoerende beampte van VL, gesê nadat De Jager (79) op[...]