LNR
2020 LNR se Meester Suiwelboer Toekennings
Die jaarlikse Landbou Navorsingsraad (LNR) se Nasionale Meester Suiwelboer toekenningsgeleentheid is op Woensdag 21 Oktober 2020 as 'n virtuele geleentheid aangebied deur Agri-Expo, namens die Nasionale Melkaantekening- en Verbeteringskema van die LNR. Die gesogte kompetisie vier Suid-Afrika se beste kommersiƫle en kleinskaal presteerders in die bedryf en word deur[...]