listeriose-uitbreking in Suid-Afrika

Agri SA erg bekommerd oor listeriose-uitbreking in Suid-Afrika

Die minister van Gesondheid, dr. Aaron Motsoaledi, het op 5 Desember 2017 aangekondig dat meer as 30 mense reeds gesterf het as gevolg van die onlangse uitbreking van die siekte listerellose, wat deur besmette kos oorgedra word. Volgens die Nasionale Instituut vir Aanmeldbare Siektes (NICD) is ongeveer 557 gevalle[...]

By Specialist Writer|7th December 2017|Categories: News|Tags: , |
Go to Top