Limpopo Landbouforum
Zimbabwiese werkspermitte
Georganiseerde Landbou in Limpopo is bekommerd oor die impak wat veral Zimbabwiese werkpermitte, wat onder die ZSP (Zimbabwean Special Permit)- stelsel toegestaan is, en wat teen einde Desember 2017 gaan verval, op die arbeidsituasie in die provinsie gaan hĂȘ. Verskeie ander kategorie werkpermitte sal teen verstryking daarvan ook nie[...]