Leliekrans
Leliekrans se veilingverslag
Leliekrans Meatmaster hou uitstekende veiling: Leliekrans Meatmasters het die 16de September 2022 ‘n uitstekende veiling gehad tydens hulle jaarlikse produksie veiling te Calvinia: Duurste ram: Lot nr 68 is verkoop vir R 120 000.00 aan Frikkie Jooste van Luckhoff Duurste Ooi met lammers: Die lot is verkoop aan Lilanie Viljoen[...]