Landboukundige van die JAar
2019 wenners van die Landbouskrywers SA se Boer, Landboukundige en Nuwe Toetreder tot Kommersiële Landbou van die Jaar toekennings
Van Suid-Afrika se voorste bydraers tot die landboubedryf is deur die Landbouskrywers SA vereer. The geleentheid, wat geborg is deur Bayer, Rovic Leers, Santam Agri en Sanlam, gee erkenning aan die werk van diegene wat poog om voedselsekerheid en landelike ekonomieë te ondersteun. Nick Serfontein van die Vrystaat is[...]