laaste testament
Die belangrikheid van ’n opgedateerde laaste testament
deur Theuns Mans, CFP® Die lewe is onvoorspelbaar. ’n Tragedie soos dood of gestremdheid in die familie as gevolg van iets soos ’n motorongeluk kan enige oomblik toeslaan. Behoorlike boedelbeplanning moet al die onvoorspelbare gebeure in ag neem, maar moet steeds buigsaam genoeg wees vir veranderende omstandighede. In die[...]