La Motte
Ervaar die vreugde van oestyd op La Motte
Oestyd is nie net die belangrikste tyd op 'n wynplaas nie - dit is ook 'n tyd om die vreugde van hierdie spesiale seisoen te vier en te deel. “Oestyd is te lekker om nie te deel nie”, nooi Keldermeester Edmund Terblanche: “Die wingerde hou van ‘n koue, nat[...]