kunsmistoediening
Die kuns van kunsmistoediening: FERTASA-konferensie
deur Jaco Cilliers Boere moet seker maak dat hulle die regte tipe kunsmis en aanvullers vir hulle spesifieke grond toedien om winsgewend te wees. Wanneer die grondmonsters geneem en getoets word moet boere ook seker maak dat die laboratoriums op standaard is. Die is een van die sterk boodskappe[...]