Kuilvoerkompetisie
Finaliste in die Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie 2021
Finaliste in die 2021 Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie aangekondig. Plaas Media is trots om die finaliste in die agtste Santam Landbou Nasionale Kuilvoerkompetisie aan te kondig. Ten spyte van die struikelblokke wat tydens die monsternemingstydperk ervaar is, was die kompetisie weereens ‘n reusesukses. Vanjaar se kompetisie het ‘n rekord[...]