kuilvoerkerwer

New Holland se FR 650-kuilvoerkerwer kraai koning met 600 BFI-mielietafel

Die hoogste strewe van New Holland is om boere meganiese oplossings te gee wat plaaswerk vinnig en deeglik afhandel. Boonop verstaan hulle dat elke vee- of suiwelboer op ՚n bekostigbare, tydbesparende manier in die voedingsbehoeftes van sy diere moet voorsien. Die beste oplossing is gewoonlik om self voer te[...]

By Maryna Steyn|29th March 2023|Categories: Artikels, Meganisasie|Tags: , , , |
0
Go to Top