Kudde van die jaar
Tuli Kudde van die Jaar
By die jaarlikse dinee van die Tuli Beestelersgenootskap wat gehou is op 2 September 2021 was Ben Raath, Donkerhoek Tuli Stoet, Britstown, die wenner van die Stefan van Wyk wisseltrofee vir die Tuli Kudde van die Jaar. Ben was ook die wenner in 2019. Stefan van Wyk was wyd[...]