krag

Volhoubaar, betroubaar, bekostigbaar: MI Power bied krag waarop jy kan reken

Boere raak toenemend op hulleself aangewese vir betroubare, bekostigbare elektrisiteitsvoorsiening. Alternatiewe energievoorsiening is op die lang duur wenslik en selfs lonend, maar dan moet die saak met die nodige kundigheid en verantwoordelikheid aangepak word. Vir hierdie soort raad, diens en toerusting hoef die boer nie verder te soek as[...]

By Specialist Writer|12th December 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , |

Moeg gewag vir krag? FG Wilson het die antwoord!

Betroubare, konstante elektrisiteitsvoorsiening is lank nie meer ‛n luukse nie, maar ’n noodsaaklikheid, veral vir die boer. Kraggereedskap, koeltenks en -kamers, pompe, droërs, pakskure, sorteermasjiene, melkerye, sekerheidstelsels en huishoudings kom alles tot stilstand as daar nie elektrisiteit is nie. Boonop gaan dit gereeld met groot verliese gepaard. In Suid-Afrika[...]

By Specialist Writer|21st March 2018|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
0
Go to Top