Kraal
Bestuur jou kudde beter met Kraal-tegnologie
Deur Jaco Cilliers Ian Bester vertel hoe hy as kind op die plaas grootgeword en altyd ՚n bewondering vir sy pa en sy oupa gehad het. “My oupa kon deur die kudde loop en vir my vertel presies wat met elke bees aangaan. Hy kon veral vinnig opmerk wanneer[...]