Koringteelt Platform

Maak meer geld met beter koringopbrengs

Die Universiteit Stellenbosch se Planteteeltlaboratorium (US-PTL) is ‘n sleutelspeler in ‘n nasionale inisiatief wat daarop gemik is om die opbrengs en winsmarge waarteen koring in Suid-Afrika geproduseer word te verbeter. Die nasionale Koringteelt Platform (KTP) betrek kundiges vanuit die openbare en private sektore. Dit is amptelik van stapel gestuur[...]

By Benine Ackermann|1st November 2017|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top