konyne
Konyne soek boere
“Die mark is daar, ons kort net boere,” vertel Riana Olivier van Good Rabbit Meat. En nee, dit is nie ՚n foefie nie. Die konynbedryf in Suid-Afrika is in 2019 ՚n gevoelige slag toegedien toe die grootste koper en drywer in die mark, Coniglio, gelikwideer is. Dit het gevolg[...]