Kongres
Suksesvolle Agri Limpopo Kongres 2019: Tyd vir hande vat en saamwerk
Agri Limpopo wil sy boerelede en vennote vir ‘n suksesvolle 2019 kongres bedank. Die jaarlikse kongres is ‘n belangrike geleentheid om strategiese sake te bespreek. Agri Limpopo wil beide Piet Engelbrecht met sy verkiesing as president en Lodewyk de Jager met sy verkiesing as adjunk-president, gelukwens. “Die presidentskap is[...]