kommunikasie op plase

Die kommunikasierewolusie: Suig boere steeds aan die agterspeen?

Die son stoot lui-lui sy oggendstrale oor Spitskop om die reeds bedrywige plaaswerf op Biesiesvlei te belig. Die strale word dadelik deur die plaas se outomatiese energiebestuurstelsel gegryp om hulle werk te doen om die sonpanele op die pakhuis se dak te aktiveer. In die pakhuis word daar oorgeskakel[...]

Go to Top