kommersiële maatskappy
Agri SA stel nuwe kommersiële maatskappy bekend
In 2015 het Agri SA die uitvoerende bestuur van Agri SA onder leiding van mnr Omri van Zyl opdrag gegee om 'n nuwe maatskappy genaamd Agri SA Enterprises (Edms) Bpk op die been te bring. Dienste is gefokus op die voedselwaardeketting en word aan 'n wye spektrum kliënte gelewer.[...]