komkommer

Van rank na rak, die Leygonies sorg vir vars komkommers

Tussen die pragtige koppies van die Magaliesberg by Hekpoort, lê Ferdie en Charmaine Leygonie se komkommerboerdery. Vandag lewer hierdie boerdery heel jaar suksesvolle oeste, maar vir dié paartjie wat met min kennis die Klein Krans Boerdery begin het, was dit ՚n taai leerproses. Ferdie het eers vir ՚n jaar[...]

By Natasha Pretorius|14th March 2024|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , , |
1
Go to Top