koffie

Koffie gaan nog vorentoe styg

Koffiepryse gaan nie dadelik drasties styg oor die tekort aan bone van Brasilië af nie, maar bly stabiel en sal stadig verhoog word.Brasilië is die grootste koffievervaardiger in die wêreld en het ook verlede jaar droogte ervaar. Hulle het darem die afgelope tyd reën gehad en gaan binnekort hulle[...]

By Benine Ackermann|23rd March 2016|Categories: News|Tags: |
Go to Top