Klein-Karoo olyfolie
Klein-Karoo olyfolie as beste ter wêreld gekroon
De Rustica Olyflandgoed in die hartjie van die Klein-Karoo is pas by die Evooleum-kompetisie in Spanje bekroon as die beste ‘Ekstra Virgin’-olyfolie(EVOO) ter wêreld. Sedert 2006 is 100 000 olyfbome van onder meer die Coratina-kultivar in die Oudemuragie-vallei langs die Nelsrivier in die voetheuwels van die Swartberge aangeplant. Die[...]