klag van terrorisme
TLU SA lê klag van terrorisme teen Julius Malema
Die dreigemente van Julius Malema oor die polisie is vir TLU SA onaanvaarbaar en ‘n bedreiging vir stabiliteit in die land. Suid-Afrika, en spesifiek die regering, staan op die oomblik voor een van die grootste toetse van geloofwaardigheid en stabiliteit, in hulle hantering van die voorval. Die leier van[...]