kersieboerdery
Jaarlikse Kersiefees lok duisende besoekers
Ficksburg is ’n dorp in die Vrystaat wat regoor Suid-Afrika bekend staan as Cherry Town. Dit is ook nie verniet nie, want dit is hiér waar die jaarlikse Kersiefees plaasvind. Dié fees vind plaas in November, wanneer die kersies ryp, stroopsoet en gereed is om te eet. Die eerste[...]