keldermeester

Nuy Wynkelder se keldermeester aangewys as Worcester/Breedekloof Wynmaker van die Jaar

Nuy Wynkelder se keldermeester, Christo Pienaar, is as Worcester/Breedekloof se Wynmaker van die Jaar aangewys. Hierdie gesogde toekenning, nou in sy vyfde jaar in die huidige formaat, word jaarliks aan ‘n wynmaker uit die Worcester en Breedekloof toegeken.  “Dit is lekker om jou wyne te meet teen ander wyne[...]

Go to Top