Karooboer
Karooboer vier 50ste uitvoerland
Gerrie Ferreira van die plaas Chandelier buite Oudtshoorn, wat die afgelope 27 jaar wild en vee uitvoer, het ՚n nuwe mylpaal bereik. “Ek het daarna gestreef om na minstens vyftig lande wêreldwyd uit te voer, en met die jongste uitvoere na Guinee en Sierra Leone in Wes-Afrika het ek[...]