Kanada
Wil jy dalk in Kanada gaan boer?
Niks is meer belonend as om te sien hoe nuwe immigrante, na ‘n erge gespook, hulle voete vind in ‘n nuwe land nie. Wanneer die rou proses van als opgee vir ‘n veilige lewe en nuwe geleenthede, verander in ‘n houding van aanvaarding, sit Martie Kruger van Martie Kruger[...]