Kabeldiefstal

Rugged Croc bied die antwoord teen kabeldiefstal

Dit is geen geheim dat kabeldiefstal ‘n groot probleem in Suid-Afrika is nie. Benewens die kragonderbrekings wat inwoners moet verduur is daar ook astronomiese uitgawes daaraan verbonde om hierdie kabels te vervang. Hierdie misdaad kos die mynbedryf, landbou en munisipaliteite miljarde rand per jaar. In 2023 is myners in[...]

By Natasha Pretorius|21st June 2024|Categories: Meganisasie|Tags: , , |
2
Go to Top