John Deere trekkers

John Deere ontwikkel ‘n elektriese trekker

Die trekkervervaardiger, John Deere, het ‘n trekker sonder ‘n dieselenjin ontwikkel. In plaas van ‘n dieselenjin het die trekker ‘n groot opgaarbattery en twee elektriese motors. Die Franse vakbeurs, Sima, het die trekker met ‘n eervolle vermelding bekroon. Sesam, soos John Deere die elektriese trekker noem, lewer 130 kWh[...]

Go to Top