Joernaliste
TLU SA ondersteun vreeslose joernaliste
Die beperkings wat tans op joernaliste van die openbare uitsaaier geplaas word rakende rapportering van nuus, is ‘n verdere aanduiding van die sieklike magsbeheptheid van die regering en die instellings onder sy beheer. TLU SA se president, Louis Meintjes, het in sy reaksie op die onstuimigheid by die SABC[...]