JHB varsproduktemark

Kabeldiefstal veroorsaak chaos by Johannesburg-mark en ondermyn produkgehalte en -veiligheid

Die Johannesburg-varsproduktemark ervaar sedert 26 Oktober 2021 ernstige uitdagings as gevolg van kabeldiefstal. “Die gebrek aan elektrisiteit het ook ’n rampspoedige uitwerking op die gehalte en veiligheid van landbouprodukte,” sê Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA. Die kragtoevoer is nog nie herstel nie. “Dit is onaanvaarbaar[...]

By Specialist Writer|1st November 2021|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top